Sylvia Sidney

Sylvia Sidney
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.

Geboortenaam Sophia Kosow
Geboorte 8 Augustus 1910
Sterfte 1 Julie 1999
Nasionaliteit Amerikaans
Ouers Rebecca Kosow (moeder)

Sigmund Sidney (stiefvader) Victor Kosow (vader)

Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sylvia Sidney (8 Augustus 19101 Julie 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blood on the Sun (1945),Summer Wishes, Winter Dreams (1973), Beetlejuice (1988) en Mars Attacks! (1996).

Sidney is gebore as Sophia Kosow in Die Bronx, New York, VSA. Haar vader, Victor Kosow, 'n Joodse immigrant uit Rusland, was 'n klerehandelaar. Haar ma Rebecca, née Saperstein, was van Roemeens-Joodse afkoms. Haar ouers is in 1915 geskei toe sy vyf jaar oud was, en sy is deur haar stiefpa, Sigmund Sidney, 'n tandarts, aangeneem. Haar ma het 'n kleremaker geword en haar naam na Beatrice Sidney verander. Sylvia ( nou onder die van Sidney) het op 15-jarige ouderdom 'n aktrise geword.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy